top of page

Strooikwas het begin om hul eie produkte te bemark. Hou asseblief in gedagte dat daar beperkte voorraad is op die fisiese perseël en dat ons dalk nie altyd voorraad gereed het by ons om dadelik te stuur nie of dat dit kom haal word nie. Die drukwerk sal dan in sulke gevalle gereël word op bestelling en dit kan dan tyd neem vir die maak daarvan. 

Omdat ons die drukkersmaatskappy vooraf moet betaal om die produkte te laat druk is die volle bedrag 'n vereiste. 
Sodra ons al die nodige inligting en u betaling ontvang het kan ons voortgaan met die bestelling.  Pryse sluit nie enige afleweringskostes in nie. Daar kan ook met ons vooraf gereël word wanneer om u bestelling te kom afhaal.

bottom of page